Win­kel­sen­trum in S­z­cze­cin uit­ge­brei

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

As deel van ’n stra­te­gie om ver­de­re waar­de uit be­staan­de ba­tes te ont­sluit, is E­cho Pol­ska Pro­per­ties (EPP) be­sig om die Ga­laxy Mall in S­z­cze­cin tot 60 000 m² te ver­groot met 200 win­kels.

Had­ley De­an, uit­voe­ren­de hoof van EPP, sê teen die vol­tooi­ing aan die ein­de van 2017 gaan die sen­trum die groot­ste mo­de-aan­bie­ding in die stad hê.

On­der die nu­we klein­han­del­huur­ders is Fo­re­ver 21, wat sy eer­ste tree in S­z­cze­cin gee, as­ook die bin­nens­hui­se­ver­sie­rings­win­kel Hom­la. Die sen­trum is in 2003 ge­bou en is die oor­heer­sen­de klein­han­del­ei­en­dom in die stad.

“Dit strook met ons stra­te­gie van klein­han­del­ei­en­dom in stra­te­gie­se lig­gings met ho­ë­digt­heids­op­vang­ge­bie­de,” sê De­an.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.