Po­le moei­lik ge­ïg­no­reer

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Po­le het die mees li­kie­de ei­en­doms­mark in Sen­traal- en Oos-Eu­ro­pa, wat dit moei­lik maak vir ei­en­doms­be­leg­gers om dié land as ’n be­leg­gings­be­stem­ming te ig­no­reer, sê La­wren­ce Koi­koi, ge­no­teer­de ei­en­doms­ont­le­der by S­tan­lib.

“Dit is die groot­ste e­ko­no­mie in Sen­traal­en Oos-Eu­ro­pa en op se­we na die groot­ste e­ko­no­mie in die Eu­ro­pe­se U­nie (EU). Dit bly die groot­ste be­guns­tig­de van die EU se ont­wik­ke­lings­fi­nan­sie­ring.”

Koi­koi sê klein­han­del­ont­wik­ke­lings kom van ’n lae ba­sis af en word deur toe­ne­men­de ver­brui­kers­be­ste­ding en lae werk­loos­heid on­der­steun. “Van­weë die ge­leent­heid is ei­en­doms­op­brengs­koer­se la­er as dié in an­der lan­de in die streek, maar be­leg­gers wat by goeie on­der­lig­gen­de ei­en­doms­be­gin­sels hou, kan op die lang ter­myn goed vaar.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.