Druk­kers­ma­sji­ne­rie op­ge­veil

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Druk­kers­on­der­ne­mings of en­tre­pre­neurs wat hul eie on­der­ne­mings wil ves­tig, kry vol­gen­de week die i­de­a­le ge­leent­heid om ’n wye ver­skei­den­heid mo­der­ne druk­kers­toe­rus­ting van goeie ge­hal­te op ’n o­pen­ba­re vei­ling in Mid­rand aan te skaf.

LeRoy Au­gus­tyn van Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA), wat die vei­ling gaan be­har­tig, sê die toe­rus­ting is af­koms­tig van die li­kwi­da­sie van T­hie­la I­ma­ge La­bo­ra­to­ry, ’n spe­si­a­lis-druk­kers­on­der­ne­ming.

“Die toe­rus­ting ver­teen­woor­dig die ge­leent­heid om ’n to­ta­le druk­kers­on­der­ne­ming op die been te bring, of kan ook in af­son­der­li­ke lot­te aan­ge­koop word deur druk­kers­maat­skap­pye wat wil uit­brei,” sê hy.

On­der die ma­sji­ne­rie tel ’n 2013 Durst RHO P10 320 6 di­gi­ta­le druk­ker en ’n 2013 ATP

di­gi­ta­le ma­te­ri­aal­druk­ker.

Die vei­ling word op 11 Mei om 10:30 op die per­seel in Ri­chard­slaan, Half­way Hou­se, Mid­rand, ge­hou.

Die ma­sji­ne­rie kan die vo­ri­ge

dag tus­sen 10:00 en 15:00 be­sig­tig word.

Vir meer in­lig­ting be­soek www.park­vil­la­geaucti­ons.co.za of kon­tak PVA by 011 789 4375.

Van die druk­kers­ma­sji­ne­rie van goeie ge­hal­te wat vol­gen­de week deur Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) in Mid­rand op­ge­veil gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.