Klein­hoe­we op­ge­veil wat sa­ke­po­ten­si­aal het

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

’n Net­jie­se klein­hoe­we in Ve­ree­ni­ging met ver­be­te­rings wat die ei­en­dom ge­skik maak vir ver­blyf en die be­dryf van ’n on­der­ne­ming, word vol­gen­de week deur Van’s Aucti­o­neers op­ge­veil.

Hoe­we 38 te Hout­kop A­gri­cul­tu­ral Hol­dings het ’n hoof­huis, twee woon­stel­le, kan­to­re, ’n ny­wer­heids­werk­win­kel, ’n la­pa en tien af­dak­ke.

Die hoof­huis van so­wat 430 m² het vyf slaap­ka­mers, twee bad­ka­mers, twee gas­te­toi­let­te, ’n sit­ka­mer, ’n eetkamer, ’n kom­buis met ’n was- en op­was­ka­mer, en stoor­ka­mers. ’n Bo­nus is twee af­son­der­li­ke woon­stel­le, waar­van die eer­ste een, een slaap­ka­mer, ’n bad­ka­mer en ’n oop­plan-sit­ka­mer-kom­buis het. Die an­der woon­stel het twee slaap­ka­mers, ’n bad­ka­mer en ’n oop­plan-sit­ka­mer-kom­buis.

Bui­te is ’n ge­ves­tig­de tuin met ’n swembad en ’n groot braai­ge­bied.

Die ei­en­dom word op 11 Mei om 11:00 op die per­seel op­ge­veil. Kon­tak Van’s Aucti­o­neers op sy so­si­a­le me­dia of web­werf, of ska­kel 086 111 8267.

Die ruim woon­huis van so­wat 430 m² op ’n klein­hoe­we in Ve­ree­ni­ging wat vol­gen­de week deur Van’s Aucti­o­neers op­ge­veil gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.