Jen­kins kies jen; laat Bul­le met slot­di­lem­ma

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen

Die Bul­le se slots­pens gaan dol­leeg wees wan­neer die Cur­rie­be­ker-reeks aan­breek – Ja­son Jen­kins gaan na af­loop van die Su­per­rug­by-kom­pe­ti­sie in Ja­pan speel.

Dit is nog on­se­ker met wat­ter klub hy ’n kon­trak on­der­te­ken het.

Die Blou Bul­le Maat­skap­py (BBM) het ver­le­de maand be­kend ge­maak dat RG Sny­man na af­loop van die Su­per­reeks vir die Hon­da He­at-span in Ja­pan be­skik­baar is.

Hy sal, soos Jen­kins, in 2018 te­rug­keer vir Su­per­rug­by en kan van­jaar vir die S­pring­bok­ke speel, sou Al­lis­ter Coet­zee hom na­der trek.

Xan­der Jan­se van Rens­burg, die BBM se ho­ë­pres­ta­sie­be­stuur­der, sê hul­le is tog ver­lig Jen­kins gaan eer­der Ja­pan toe as wat een van die ryk Eu­ro­pe­se klubs sy diens­te nou be­kom het.

“Dit be­te­ken Ja­son is nie ver­lo­re vir die Bul­le (vir Su­per­rug­by) of vir SuidA­fri­kaan­se rug­by nie. En hy kry die ge­leent­heid om jen in Ja­pan te ver­dien.”

Die goeie nuus vir Jen­kins laat die Bul­le eg­ter met ’n groot di­lem­ma op slot.

Die S­pring­bok Lood de Ja­ger sal vir na­si­o­na­le diens ont­bied word en Sny­man en Jen­kins, wat ver­le­de sei­soen die voor­keur-slot­paar in die Cur­rie­be­ker-kom­pe­ti­sie was, sal eers vol­gen­de jaar te­rug­keer P­re­to­ria toe.

Ir­ne Herb­st, wat vroe­ër van­jaar aan die Kings ge­leen is, se kon­trak by die Bul­le ver­stryk aan die ein­de van die sei­soen.

Hy gaan ná die Cur­rie­be­ker­reeks vir die I­ta­li­aan­se klub­span Ben­ne­ton T­re­viso speel.

Die flank Jan­nes Kir­sten sal in al­le waar­skyn­lik­heid op slot in­ge­span moet word. Groen­tjies soos A­bon­gi­le Non­k­ont­wa­na, Hen­dré S­tas­sen en Ru­ben van Heer­den kan ook in aan­mer­king kom.

“Met Lood, RG en Ja­son wat nie be­skik­baar is nie, gee dit vir ’n paar jong man­ne ’n kans om op Cur­rie­be­ker-vlak bloot­stel­ling te kry,” sê Jan­se van Rens­burg.

Die BBM het in­tus­sen be­ves­tig hy kon nie die diens­te van die los­ska­kel Ti­an S­choe­man be­hou nie.

Jan­se van Rens­burg sê die BBM is in ge­vor­der­de on­der­han­de­lings met ver­skeie jong spe­lers soos Tra­vis Is­mai­el, Han­ro Lie­ben­berg, I­van van Zyl en D­ries S­wa­ne­poel.

Ja­son Jen­kins

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.