Ma­mu­ka Gor­go­d­ze tree uit in­ter­na­si­o­na­le rug­by

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie, Pla­net­rug­by.com

Ge­or­gië se rug­by­span is op soek na ’n nu­we ta­lis­man en kap­tein na­dat sy in­spi­re­ren­de agt­ste­man Ma­mu­ka Gor­go­d­ze be­sluit het om uit in­ter­na­si­o­na­le rug­by te tree.

Gor­go­d­ze het Ge­or­gië in 71 toet­se ver­teen­woor­dig en was in 2015 se Wê­reld­be­ker­toer­nooi in En­ge­land een van die spe­lers wie se naam op al­mal se lip­pe was.

On­der sy lei­er­skap met daar­die Wê­reld­be­ker­veld­tog het Gor­go­d­ze die Le­los (Ge­or­gië) tot se­ges oor Ton­ga en Na­mi­bië aan­ge­voer.

Hy word eg­ter be­ter ont­hou vir die wed­stryd wat hy ge­lei het teen ’n ster­be­laai­de All Black­span en as S­pe­ler van die Wed­stryd aan­ge­wys is.

Gor­go­d­ze sal voort­aan net rug­by vir sy Fran­se klub­span, Tou­lon, speel.

Hy het die Le­los in drie Wê­reld­be­ker­toer­nooie ver­teen­woor­dig en het in sy toet­s­loop­baan 26 drieë ge­druk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.