Ir­vet­te een van guns­te­lin­ge vir S­par­ti­tel in PE

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Ir­vet­te van Zyl het ver­le­de jaar die har­te van die toe­skou­ers in Port E­li­za­beth ver­o­wer toe sy die S­par­vrou­e­wed­loop oor 10 km op in­druk­wek­ken­de wy­se ge­wen het.

Dit was die eer­ste keer ná ver­skeie po­gings dat Van Zyl dié wed­loop in die Baai kon wen.

Mô­re is sy weer een van die guns­te­lin­ge om die wed­loop te wen. Sy kan eg­ter sterk teen­stand van Lou­isa La­bel­lo, Ke­sa Mo­let­sa­ne, Ma­pa­se­ka Mak­ha­nya en Le­bo­gang Pa­lu­la ver­ wag. La­bel­lo het in A­pril die S­par­wed­loop in Kaap­stad ge­wen, met Mo­let­sa­ne twee­de en Van Zyl der­de.

Mo­let­sa­ne het die 5 000 m by die Suid­A­fri­kaan­se kam­pi­oen­skap in Pot­chef­stroom ge­wen. Sy het ver­le­de week ook die 5 000 by die SA S­tu­den­te­kam­pi­oen­skap­pe ge­wen.

Dit wed­loop be­gin om 07:00 op die hoek van Ma­ri­ne­ry­laan en S­trand­straat by Pol­lok­strand. ’n P­ret­loop oor 5 km word om 08:00 ook daar af­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.