‘SA voor een van sy groot­ste uit­da­gings’

‘Saam­werk nou e­nig­ste op­los­sing’

Beeld - - NUUS - Sa­rel van der Walt

Die roos wat in 1994 ge­plant is, is siek, het T­ha­bo M­be­ki gis­ter ge­sê. M­be­ki en twee an­der voor­ma­li­ge pre­si­den­te, FW de K­lerk en K­ga­le­ma Mot­lant­he, het deel­ge­neem aan ’n ge­sprek­s­i­ni­si­a­tief in Jo­han­nes­burg wat hul on­der­skeie stig­tings by­een­ge­roep het.

P­hum­zi­le Mlam­bo-Ng­cu­ka, voor­ma­li­ge ad­junk­pre­si­dent, steun die i­ni­si­a­tief, maar was in die bui­te­land. Sy het wel ’n vi­de­o­bood­skap ge­stuur.

Tal­le oud­po­li­ti­ci en be­ken­des in die bur­ger­li­ke sa­me­le­wing was by die by­een­koms.

Die stig­tings van dr. Ja­kes Ger­wel, Al­bert Lut­hu­li, Des­mond en Lea Tu­tu, He­len Suz­man en Ro­bert So­buk­we is ook be­trok­ke by die pro­jek.

M­be­ki sê baie Suid-A­fri­ka­ners “voel din­ge in die land is nie reg nie”.

“Ons ont­ken nie dit wat die re­ge­ring se­dert 1994 ver­mag het nie, maar die hui­di­ge kri­sis móét ge­pak word. Daar­om het ons on­der­skeie stig­tings be­sluit om iets te doen. Die Grond­wet moet die mid­del­punt van ons na­si­o­na­le ge­sprek wees.”

De K­lerk sê sy bood­skap aan die men­se van Suid-A­fri­ka is om op te staan en die kon­sti­tu­si­o­ne­le de­mo­kra­sie te ver­de­dig.

“Nie­mand kan ont­ken dat dié een van die be­lang­rik­ste ge­beur­te­nis­se in baie ja­re in Suid-A­fri­ka is nie. Po­li­tie­ke lei­ers van oor die he­le po­li­tie­ke spek­trum heen is hier om te praat oor die toe­koms van ons land.

“Suid-A­fri­ka is voor een van sy groot­ste uit­da­gings se­dert 1994. Die e­ko­no­mie is in die moei­lik­heid en ons het ’n kon­sti­tu­si­o­ne­le kri­sis.

“Ons be­vind ons ook in ’n maat­skap­li­ke kri­sis. Di­a­loog is no­dig om die uit­da­gings wat die land in die ge­sig staar te ta­kel. Ons kan ons pro­ble­me net op­los as ons al­mal saam­werk,” sê De K­lerk.

Hy stem saam met pres. Ja­cob Zu­ma dat die e­ko­no­mie ra­di­kaal ge­trans­for­meer moet word, maar maan moont­li­ke be­leg­gers moe­nie af­ge­skrik word met aan­val­le op ei­en­doms­reg nie.

“Die kern van ons pro­bleem is dat pres. Zu­ma nie die let­ter en die gees van die Grond­wet na­kom nie.”

Hy het ná die ge­sprek by na­vraag ge­sê die men­se wat be­trok­ke was by die on­der­han­de­lin­ge wat tot ’n nu­we po­li­tie­ke be­de­ling in 1994 ge­lei het, ver­staan die waar­de van di­a­loog. Daar­om kon hul­le die lei­ding neem met die nu­we i­ni­si­a­tief.

“Ek dink nie die kon­sep van ’n breë na­si­o­na­le di­a­loog word be­perk deur wie dit be­gin het nie. Die doel is om ook die jon­ger ge­slag op die breed­ste moont­li­ke grond­slag te be­trek.”

T­ha­bo M­be­ki (regs) gis­ter­og­gend in Jo­han­nes­burg aan die woord. By hom is FW de K­lerk en K­ga­le­ma Mot­lant­he.

Fo­to: SA­REL VAN DER WALT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.