‘Ek is te­rug!’

Beeld - - NUUS -

Da­vid Mak­hu­ra, Gau­teng­se pre­mier, en Ar­nold S­chwar­ze­neg­ger, lig­gaams­bou­er, rol­prent­ster en oud­goe­wer­neur, gis­ter in Sand­ton op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie oor die Ar­nold Clas­sic A­fri­ca­saam­trek, wat die na­week in die Sand­ton­se kon­fe­ren­sie­sen­trum ge­hou word. Ten­toon­stel­lings en de­mon­stra­sies van so­wat 50 sport­soor­te sal ge­hou word. Dit is een van ses sul­ke ge­leent­he­de wê­reld­wyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.