Sy dood ’n groot ver­lies

Beeld - - KOMMENTAAR -

Dr. Na­tie van Vuur­en, Mook­g­op­hong

As lief­heb­ber van ons va­der­land­se ge­skie­de­nis en li­te­ra­tuur is die dood van Ka­rel S­choe­man vir my ’n groot ver­lies.

Ek wil nie net klem lê op Ka­rel S­choe­man se by­drae as ro­man­skry­wer nie, maar ver­al ook op sy by­drae tot ons ge­skied­skry­wing.

’n Mens kan selfs net ver­wys na sy agt boe­ke Ko­lo­nie aan die Kaap (2008-’16), wat 3 500 blad­sye be­slaan!

En dan is daar na­tuur­lik ook sy tal­le boe­ke oor sy ge­lief­de Vry­staat.

Ek wil ook graag dan­kie sê vir Ni­col S­tas­sen en an­der uit­ge­wers wat Ka­rel S­choe­man se wer­ke uit­ge­gee het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.