SMS’e

Beeld - - KOMMENTAAR -

VRo­bert Mu­ga­be moet er­ken dat die in­fra­struk­tuur wat nog in Zim­bab­we oor is deur ko­lo­ni­a­lis­te ont­wik­kel is. – Wil­lie Ger­ber

V Ek het weer eens tot die be­sef ge­kom Ja­cob Zu­ma is so slinks dat die dui­wel les­se by hom kan neem. – Wes­sel, Roo­de­poort

V “Weg met huis­werk” en maak dit as­se­blief ’n wet! Dr. Mu­a­via Gal­lie, jy’s ’n ster!

– Ra­chel Sonn­tag

V Maak Jo­han­nes­burg se DA­bur­ge­mees­ter som­mer eer­ste mi­nis­ter. Mis­kien word ons land se pro­ble­me dan ook reg­ge­ruk. – BS

V De­mo­kra­sie be­te­ken nie dis no­dig vir die pre­si­dent om el­ke twee­de week sy op­tre­de in ’n hof te ver­dui­de­lik nie. Die pre­si­dent se hof­kos­te is so goed soos die geld wat hy van die be­las­ting­be­ta­lers steel. – Joe

V Kan Bin­ne­lan­ders nie iets doen aan Pip­pa se haar­styl en ver­al haar kuif nie? – In­ge

V Ek han­teer nou al 50 jaar lank vuur­wa­pens en ek kan steeds nie ver­staan hoe dit moont­lik is dat ’n skoot af­gaan wan­neer ie­mand dit skoon­maak nie. Tog ge­beur dit keer op keer. – Andrew

V PWV se brief in gis­ter se koe­rant sê iets wat el­ke Suid­A­fri­ka­ner wat die land lief­het moet weet, glo en doen. Ek glo dit lank­al, maar ek het net nie die ver­moë om dit so mooi te stel nie. Dan­kie, PWV!

– Wyn­and Kok

VPWV, ek het lank­laas in my le­we sul­ke wa­re fei­te ge­hoor. Dit is nie ons al­le­daag­se men­se wat ras­sis­te is nie, maar, soos jy sê, die an­der twee groe­pe.

– Ma­ri­aan, S­prings Her­man Mas­ha­ba

VWim­pie, hoe klink jy so sno­bis­ties? Daar is ’n tyd en ge­leent­heid vir al­le soor­te re­stau­ran­te, selfs die S­pur. Laat sak jou neus so ’n bie­tjie. – Ly­net­te

VDis nie vir my snaaks dat die Bul­le suk­kel nie. Die af­rig­ter praat so on­dui­de­lik, jy kan nie hoor wat hy kwyt­raak nie. – Dirk

VEk sien Beeld bied 50 dub­bel­kaart­jies aan vir van­dag se sir­kus op Lof­tus. Da­rem gaan daar 100 on­der­steu­ners wees.

– Lou­is, P­re­to­ria

VDie nu­we Su­per­rug­by­reeks is so ver­wa­ter, ek kyk eer­der rol­bal en juk­skei. – Le­on, Elar­dus­park

VDie Bul­le be­hoort geen “di­lem­ma” in e­ni­ge po­si­sie te hê nie. P­re­to­ria se ho­ër­sko­le loop oor van ster­re. Be­gin hul­le net ont­wik­kel en hou op om spe­lers van bui­te te koop. – Hein, P­re­to­ria

VBul­le, gaan kyk ge­rus af by die Wil­de­kla­wer­sko­le­toer­nooi. Net die bes­tes speel rug­by, so op­win­dend en a­von­tuur­lus­tig soos 20 jaar ge­le­de. Die toe­skou­ers word op die han­de ge­dra. Al­les op tyd en al­les werk. – Tou van Tank­wa

VEk dink dit sal ’n goeie i­dee wees as Naas Bo­tha en Nick Mal­lett met el­ke Su­per­rug­by­span se af­rig­ter en me­de­af­rig­ter ’n sa­me­koms kan re­ël. Hul­le kan ge­sels oor die spel en spe­lers en so­doen­de rug­by se toe­koms be­vor­der.

– Ou­boet, Noord­wes

VAP Stem­met, dan­kie dat jul­le om­sien na ons pen­si­oe­ne! Ons is al­mal be­kom­merd oor ons geld. – Tos­sie van Dyk, Mon­ta­na

VEk het lek­ker par­ty­tjie ge­hou en son­der e­ni­ge pro­bleem gaan slaap. Toe ek wak­ker word, het ek eg­ter ’n ba­be­las. Dit moes as ge­volg van die slaap ge­wees het. – Loui

VCor­rie Marx, ek het ge­dink dit is net my af­le­we­raars wat Beeld so wild af­le­wer.

– Han­no, or­ga­ni­seer­der

VDan­kie aan Ra­dio P­re­to­ria vir die Duit­se mu­siek. Dit bied ’n gro­ter ver­skei­den­heid in ’n land waar En­gels oor­heers. – Mar­tin

VKan Ab­sa as­se­blief in stap­pe vir ons ver­dui­de­lik hoe ’n mens te werk moet gaan om jou geld te kry ná ’n SIM­kaart­ruil­be­drog­spul? – Dom­mie en kie

V

Let wel: SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ’n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

Fo­to: JABU KUMALO

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.