Van­dag wat was

Beeld - - JOU DAG -

To­ny Blair, voor­ma­li­ge B­rit­se pre­mier, is 64. Ma­ri­ta van der Vy­ver, A­fri­kaan­se skry­wer, is 59 en Ge­or­ge Cloon­ey, A­me­ri­kaan­se ak­teur, is 56.

128 jaar ge­le­de (1889): Pres. Paul Kru­ger lê die hoek­steen van die ZAR se S­taats­ge­bou in P­re­to­ria. In Pa­rys be­gin die Wê­reld­ten­toon­stel­ling waar­voor die Eif­fel­to­ring ge­bou is.

107 jaar ge­le­de (1910): Hal­ley se ko­meet word in SuidA­fri­ka ge­sien. Ge­or­ge V word ko­ning van B­rit­tan­je na die dood van sy va­der, Ed­ward VII.

80 jaar ge­le­de (1937): Die Duit­se lug­skip ont­plof en val in La­ke­hurst, New Jer­sey. Al­te­sa­me 36 pas­sa­siers sterf.

63 jaar ge­le­de (1954): Die B­rit Ro­ger Ban­nis­ter hard­loop eer­ste die myl in min­der as 4 mi­nu­te, met 3:59:4 27 jaar ge­le­de (1990): Oud­pres. PW Bo­tha be­dank as lid van die NP.

10 jaar ge­le­de (2007): Die bur­ge­mees­ter van Kaap­stad, He­len Zil­le, word oor­wel­di­gend ver­kies tot nu­we lei­er van die DA. Sy volg To­ny Le­on op.

8 jaar ge­le­de (2009): Ja­cob Zu­ma word in­ge­hul­dig as pre­si­dent van Suid­A­fri­ka, en die DA­lei­er He­len Zil­le as pre­mier van die Wes­Kaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.