Hier kan jou droom­troue ’n werk­lik­heid word

Beeld - - BRUIDE -

Anè en Art­hur Ber­ry van P­re­to­ria is op 21 Ja­nu­a­rie ge­troud. Jou droom­troue by A­vi­an­to kan nou waar word van­af slegs R395 per per­soon.

Hier­die aan­bod sluit jou ont­haal­saal, sjef­s­keu­se­spys­kaart, wit da­mas­ta­fel­doe­ke, ’n kroeg­man, kel­ners en die wit­te­brood­sui­te in.

Om meer uit te vind oor die be­pa­lings en voor­waar­des, of om te kom kyk wat A­vi­an­to jou kan aan­bied vir jou troue in 2017, ska­kel 011 668 3000 of be­soek a­vi­an­to.co.za.

■ A­vi­an­to in Mul­ders­drift is van­jaar se hoof­borg van Beeld se Bruid van die Jaar-kom­pe­ti­sie.

Wen­brui­de van el­ke maand slaap die aand van die ga­la-ge­leent­heid oor by A­vi­an­to, en die wen­bruid vir 2017 wen ook ’n na­week­weg­breek by A­vi­an­to. A­nel en Ne­li­us Bos­hoff van Se­cun­da is op 8 Ja­nu­a­rie ge­troud. A­vi­an­to is die hoof­borg van van­jaar se kom­pe­ti­sie.

Daar gaan ook maan­de­liks pry­se wees vir le­sers wat vir hul

guns­te­ling­bruid stem, maar meer daar­oor vol­gen­de week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.