Jou gas­te gaan heer­lik kui­er

Beeld - - BRUIDE -

Die groot dag is om die draai, en al die gas­te se reis­plan­ne is al maan­de ge­le­de af­ge­han­del. Of hul­le nou al die pad van Pa­rys in Frank­ryk af kom, of van Pa­rys in die Vry­staat, Fo­re­ver Re­sorts het ver­blyf en ver­maak om ’n ie­der en ’n elk ge­luk­kig te hou.

Fo­re­ver­va­kan­sie­be­stem­mings bied ’n wye ver­skei­den­heid ak­kom­mo­da­sie­op­sies, en is al­om­be­kend vir hul gas­vry­heid. Van luuk­se ho­tel­ka­mers en ge­mak­li­ke self­sorg­een­he­de tot styl­vol­le lod­ges of kam­peer­ter­rei­ne vir die meer a­von­tuur­lus­ti­ge sie­le – al­mal sal som­mer on­mid­del­lik lek­ker tuis voel.

Wat ver­maak be­tref, is daar iets vir al­mal – warm en koue swem­bad­dens, ten­nis­ba­ne, stap­roe­tes in die a­sem­ro­wen­de na­tuur, wil­drit­te, spring­mat­te, per­de­rit­te en veel meer. Wees ge­rus, jou ge­lief­des gaan só lek­ker kui­er, hul­le gaan tien teen een nog steeds kui­er teen die tyd dat jul­le van jul wit­te­brood af te­rug­keer!

Be­spreek van­dag nog jou droom­trou­be­stem­ming, en laat Fo­re­ver jou trou­dag in ’n spro­kies­ver­haal om­skep.

■ Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul aan die wen­ner ’n R10 000­va­kan­sie­pak­ket, ’n R7 000­pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000­pak­ket aan die bruid in die der­de plek.

Dan gee hul­le ook ’n R5 000­pak­ket vir ’n le­ser wat vir sy of haar guns­te­ling­bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.