Via­wenk van die week

Beeld - - LEEFSTYL -

Dié week in S­kat­jag­ter (Maan­dae om 17:30) het Joe S­try­dom ’n bank nu­we le­we ge­gee. In plaas daar­van om ’n ou ver­ge­te bank weg te gooi, kyk eers twee keer daar­na om se­ker te maak jy kan dit nie om­skep nie. Trek die sit­plek­ke en rug­le­nings oor met jou guns­te­ling­ma­te­ri­aal of ­pa­troon en sie­daar! ’n Nu­we bank wat jou nie ban­krot maak nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.