Smoo­thie met pyn­ap­pel, klap­per en man­go

Beeld - - LEEFSTYL -

(Ge­noeg vir twee dran­kies)

1 klein hou­er­tjie dub­bel­room­va­niel­je­of dub­bel­room­ on­ge­geur­de jo­gurt ½ kop­pie vars le­moen­sap

1 kop­pie vars man­go, in blok­kies ge­sny

1 kop­pie vars pyn­ap­pel, in blok­kies ge­sny

1 eet­le­pel heu­ning

¼ kop­pie fyn klap­per

Só maak ’n mens:

Plaas al die be­stand­de­le in jou voed­sel­ver­wer­ker en ver­werk tot glad. S­kink in twee gla­se en ge­niet da­de­lik. – Aan­ge­pas van cook­ing­ont­he­front­bur­ners.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.