Ohrig­stad

Beeld - - LEEFSTYL - Vind meer uit by: bit.ly/2T­heS­hoe bit.ly/Lam­bA­le

■ ’n Uur en 45 mi­nu­te se ry van­af die wild­tuin

Ohrig­stad is al­les­be­hal­we ’n stad. In­teen­deel, dis ’n piep­klein dor­pie

45 km noord van Ly­den­burg.

Die dorp is oor­spronk­lik deur ’n groep Voor­trek­kers ge­stig, maar die ma­la­ria het hul so op­ge­keil dat hul­le aan­ge­skuif het.

So­wat 20 km noord van Ohrig­stad is die S­hoe Gu­est­hou­se.

As jou kin­ders krie­wel­rig raak, sal hier­die reu­se­skoen van 20 m lank hul aan­dag af­lei.

Bin­ne­in is ’n mu­seum, ga­le­ry en win­kel­tjie. G­ril­le­ri­ge grot­toe­re kan ook on­der­neem word.

By The Lamb and Ale in Ohrig­stad kan ’n mens ’n so­pie bran­de­wyn ge­niet wat uit ’n vlak­vark se bou­de ge­skink word.

Dis min­der gril­le­rig as wat dit klink! The Lamb and Ale is ’n kroe­gre­stau­rant.

’n Og­gend­wan­de­ling by Wal­kersons is net ’n ple­sier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.