Rits jon­ges te­ken, maar Ti­an wil vir Ha­ne speel

Beeld - - SPORT - Co­bus Claas­sen

Slegs ’n paar dae na­dat die S­pring­bok-slot Lood de Ja­ger aan­ge­kon­dig het hy bly tot ein­de 2019 ’n Bul, het tal­le van die u­nie se op­ko­men­de ster­re hul­le op­nuut tot die Bul­le ver­bind.

Die Bul­le sal ver­al in hul­le nop­pies wees dat die vleu­el Tra­vis Is­mai­el be­sluit het om sy rug­by vir ’n ver­de­re twee jaar in P­re­to­ria te speel.

Ver­skeie Fran­se klubs het glo plan­ne ge­had om Is­mai­el te lok.

Die agt­ste­man Han­ro Lie­ben­berg, die skrum­ska­kel I­van van en die sen­ter D­ries S­wa­ne­poel het al­mal hul­le kon­trak­te tot 2019 ver­leng.

Die Blou Bul­le Maat­skap­py (BBM) het ook ’n kon­trak met die B­lits­bok Tim A­ga­ba ge­sluit.

A­ga­ba sal in Ju­nie by Lof­tus Vers­feld aan­meld ná sy na­si­o­na­le se­wes­ver­plig­tin­ge.

Xan­der Jan­se van Rens­burg, die Blou Bul­le Maat­skap­py (BBM) se ho­ë­pres­ta­sie­be­stuur­der, sê die spe­lers wat hul­le kon­trak­te ver­leng het, is ’n mo­sie van ver­troue in die Bul­le se be­stuur en struk­tu­re.

“Die spe­lers word ook ge­dryf deur die be­geer­te om in die toe­koms vir Suid-A­fri­ka te speel.”

Die BBM het die los­ska­kel Ti­an S­choe­man, wat aan die ein­de van die jaar vir Bor­deaux in Frank­ryk gaan speel, be­dank vir sy by­drae.

S­choe­man se hoop is daar­op ge­ves­tig om vir die Ha­ne toets­rug­by te speel.

“Ho­pe­lik kan ek vo­ren­toe vir Frank­ryk kwa­li­fi­seer. Ek is 26 en het baie am­bi­sie, maar ek dink nie ek gaan my dro­me hier kan ver­we­sen­lik nie.”

■ Brad Mo­aar, ’n hulp­af­rig­ter van die Cru­sa­ders, sê ’n ont­moeZyl ting met die Bul­le op Lof­tus Vers­feld is ’n u­nie­ke uit­da­ging vir hul­le.

“Dit is ’n on­ge­loof­li­ke sta­di­on waar die Bul­le nog al­tyd ’n for­mi­da­be­le teen­stan­der was, maar ver­al teen die Cru­sa­ders.

“En ja, dit is ons ag­ter­kop­pe dat ons laas in 2008 hier ge­wen het. Daar is ’n he­le paar van ons spe­lers wat mô­re (van­dag) die eer­ste keer op Lof­tus speel.”

Mo­aar, wat in 2013 die Sout­hern Kings se ag­ter­lyn- en aan­valsaf­rig­ter was, sê hul­le gaan die Bul­le met slag­spreuk, Re­spect all, fe­ar no­ne, pak.

Tra­vis Is­mai­el

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.