P­hil moet T­sjeg­ge se rug­by­d­ro­me na­jaag

Beeld - - SPORT - Mi­cha­el G­reen

“J y dink nog ek is hier, dan is ek daar!”

Dís hoe die ve­te­raan rug­by-af­rig­ter P­hil P­re­to­ri­us in sy jon­ger dae as s­pe­ler op ’n keer met sy tong in die kies ver­dui­de­lik het hoe vin­nig hy is.

Dees­dae is dit die­self­de sto­rie. Jy dink nog P­re­to­ri­us (59) rig hier af, dan is hy daar!

Hy is ’n wê­reld­rei­si­ger wat al in on­der meer in Ton­ga, Sri Lan­ka en die Kaai­mans­ei­lan­de rug­by af­ge­rig het.

Hy be­vind hom tans in die T­sjeg­gie­se Re­pu­bliek en hy is van­dees­week ’n bie­tjie uit­ge­vra oor sy jong­ste a­von­tuur. P­hil P­re­to­ri­us (mid­del) by ’n oe­fen­kamp van die T­sjeg­gie­se o.15­span in Metz, Frank­ryk. Links is die span­be­stuur­der, Mi­cha­el Ou­red­nik, en regs die teg­nie­se a­na­lis, Da­niel Be­nes.

Ek sal graag ook die res van my ge­sin laat kom, want dit is ’n ge­leent­heid om al­les te kan be­leef hier. Maar ek bly eg­ter ’n Suid-A­fri­ka­ner en die Kaap sal al­tyd my huis bly. Die Kaai­mans­ei­lan­de is ’n skerp kon­tras. Die groei in rug­by is baie be­perk, maar die voor­deel is dat al die spe­lers el­ke oe­fe­ning kan by­woon, as hul werk dit toe­laat, om­dat jy nie daar ver hoef te reis nie.

Nog was dat ek ne­ge SuidA­fri­ka­ners en ses Ie­re in die na­si­o­na­le span ge­had het. Ons het ne­ge uit 10 wed­stry­de ge­wen en dit was die bes­te jaar in die ge­skie­de­nis van Kaai­mans­ei­lan­de se rug­by.

Ons e­nig­ste ne­der­laag was teen Mex­i­ko. Hul­le was voor die krag­me­ting so be­kom­merd dat hul­le die wed­stryd van Mex­i­ko-stad – 7 500 voet bo see­spie­ël – ge­skuif het na ’n plek nog ho­ër op 8 700 voet, waar die skeids­reg­ter ook siek ge­word het van die dun lug.

Fo­to: GALLO IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.