Ga­briel laat Pa­ki­stan les op­sê in Bar­ba­dos

24 uur

Beeld - - SPORT - – Reu­ters

S­han­non Ga­briel, naat­bou­ler van die Wes­In­die­se Ei­lan­de, het eer­gis­ter­aand (SA tyd) vyf paal­tjies laat kan­tel om te help om Pa­ki­stan vir ’n ska­me­le 81 lo­pies op die laas­te dag van die twee­de toets in Bar­ba­dos uit te knik­ker.

Die Wes­In­die­se Ei­lan­de het dié toets met 106 lo­pies ge­wen.

Ga­briel, wat ’n uit­ste­ken­de lyn en leng­te ge­hand­haaf het, het 5/11 op ’n ver­weer­de kolf­blad ge­neem en was ver­ant­woor­de­lik vir die toe­ris­te se skou­spel­ag­ti­ge kolfi­neen­stor­ting.

Ja­son Hol­der, Win­dies­kap­tein, het self drie paal­tjies ge­neem.

Pa­ki­stan se twee­de­beurt­tel­ling is ge­sa­ment­lik die laag­ste op die Ken­sing­ton O­val, met In­dië wat 20 jaar ge­le­de die­self­de tel­ling daar aan­ge­te­ken het.

Dit is ook Pa­ki­stan se tien­de laag­ste tel­ling van al­le tye in toets­krie­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.