Siek Aa­ron ont­trek

Beeld - - SPORT - Re­dak­sie – Sport­

Die Chiefs se me­de-kap­tein, Aa­ron Cru­den, het oor­nag siek ge­word en sal nie meer van­dag in New P­ly­mouth teen die Reds in ’n Su­per­wed­stryd kan speel nie.

Hy kon nie gis­ter­mid­dag aan die kap­teins­oe­fe­ning deel­neem nie en het ook nie saam met die span per bus na New P­ly­mouth ver­trek nie.

Cru­den het in al agt C­hiefs­wed­stry­de van­jaar ge­speel en kort ’n rus­kans.

Sy plek is in die oe­fe­ning deur die ta­lent­vol­le Da­mi­an M­cKen­zie in­ge­neem, wat van heel­ag­ter af oor­ge­skuif het.

Maar die kans is ook goed dat die ve­te­raan S­te­phen Do­nald los­ska­kel kan speel.

Die Wa­ra­tahs kry in Syd­ney straks hul laas­te kans om vir die uit­speel­ron­des te kwa­li­fi­seer wan­neer hul­le die Blu­es pak.

In Bu­e­nos Ai­res be­hoort die Ja­gua­res te­rug na die oor­win­nings­pad te keer wan­neer hul­le teen die Sun­wol­ves speel.

Die Ja­gua­res het hul laas­te drie wed­stry­de ver­loor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.