Bok­ke se nr. 10­trui sal vlym­skerp El­ton pas

Beeld - - SPORT - Ge­or­ge Ger­mis­huys

Wan­neer El­ton Jan­tjies vroeg van­og­gend in Mel­bour­ne teen die Re­bels sy eer­ste tree op die veld gee, kan dit waar­skyn­lik ’n he­le paar na­der aan die S­pring­bok­span wees.

Jan­tjies, deels deur ’n sa­me­loop van om­stan­dig­he­de en deels deur ’n self­ver­se­ker­de skop­skoen, lyk na die voor­keur­kan­di­daat om die S­pring­bok­ke se los­ska­kel­trui in Ju­nie teen die Ha­ne te dra.

Met Han­dré Pol­lard wat ’n lang­ter­myn be­se­ring op­ge­doen het, Pa­trick Lam­bie wat van­dag eers te­rug­keer ná ’n be­se­ring en Jo­han Goo­sen wat sy roe­ping blyk­baar in die stoet­perd­be­dryf ge­vind het, blyk die weg tot na­si­o­na­le op­roep­in­struk­sies vir Jan­tjies ge­baan te wees.

Dis nie net die lang be­se­rings­lys waar­by Jan­tjies baat ge­vind het nie. Sy ver­to­nings vir die Leeus ge­tuig van ge­hal­te.

Sy ver­sprei­ding is ou­der­ge­woon­te kli­nies dog kre­a­tief en sy oog vir ’n ga­ping of om ge­leent­he­de te skep, het nog nie ver­dof nie. Dit wil voor­kom as­of ’n gro­ter fo­kus op die ba­sie­se as­pek­te van los­ska­kel­spel ook vrug­te af­werp.

Dis eer­der sy skop­werk, wat dik­wels ’n vraag­te­ken ag­ter sy naam was, wat van­jaar die groot­ste te­kens van groei toon.

Jan­tjies, wat in die ver­le­de bra wis­sel­val­lig van die skop­ke­gel af was, is van­jaar die twee­de voor­ste pun­te­ma­ker (96) in die Su­per­rug­by­reeks en het die mees­te doel­skop­pe (25) deur die pa­le ge­jaag. Hy het ook die vyf­de mees­te straf­doe­le (11) en ’n skep­doel oor­ge­klits.

Sy tak­tie­se skop­werk het ook merk­baar ver­be­ter en hy het al meer as 1.5 km se veld met sy skop­pe ge­wen.

Ook op die ver­de­di­ging, nog ’n fa­set waar hy in die ver­le­de soms ver­dag ge­lyk het, staan Jan­tjies nie te­rug nie.

Sy ver­be­ter­de skop­werk het nie on­ge­siens by die Leeus se af­rig­ters­korps ver­by­ge­gaan nie en Jo­han Ac­ker­mann het Jan­tjies se by­drae hier ge­loof.

“Daar was ’n klomp wed­stry­de wat sy skop­pe kar­di­naal be­lang­rik was om ons voor te hou en die druk op die an­der span te plaas,” het die Leeus se af­rig­ter ge­sê.

Dit ver­baas hom nie dat Jan­tjies van­jaar teen so ’n goeie tref­tem­po skop nie.

“El­ton het nog al­tyd daai kalm­te ge­had. Ons weet dat hy ’n wed­stryd­wen­ner is en al­tyd sy bes­te sal gee.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.