Ag­ge nee, dis mos nie moont­lik nie

Beeld - - SPORT - O­wen Kock

Hoe staan jy drie drieë bin­ne ses mi­nu­te af?

Gis­te­rand se Su­per­rug­by­wed­stryd tus­sen die C­hee­tahs en High­lan­ders in Bloem­fon­tein het her­in­ner aan dié een vyf jaar ge­le­de toe die High­lan­ders ’n reu­se-te­rug­veg­po­ging op 9-30 ge­loods het om ook in die laas­te se­kon­des met te 36-33 wen.

Gis­te­raaand was dit weer so toe die Highlan­hders drie drieë in die laas­te paar mi­nu­te ge­druk het om met 45-41 te wen.

Die C­hee­tahs het dus ’n roem­ry­ke se­ge deur hul vin­gers laat glip toe hul ver­de­di­ging hul­le in die laas­te paar mi­nu­te in die steek ge­laat het.

Met min­der as ’n mi­nuut oor, was die C­hee­tahs nog goed op pad na ’n oor­win­ning van 42-38 na­dat hul­le vyf mi­nu­te vroe­ër twee drieë af­ge­staan het. En toe staan hul­le nog een af, deur die gif­ti­ge All Black-vleu­el Wai­sa­ke Na­ho­lo.

Vir am­per 80 mi­nu­te het hul­le ver­be­te ver­de­dig, maar ná ’n geel­kaart (die plaas­ver­van­gerflank, U­zair Cas­siem) sou dit al­tyd moei­lik ge­wees om die op­win­den­de Highla­ders se aan­val­le te stuit.

Die C­hee­tahs het vir die groot­ste ge­deel­te van die wed­stryd al­les reg ge­doen, maar toe draai die High­lan­ders, wat nooit werk­lik in be­heer was nie, die kra­ne oop en breek die har­te van die C­hee­tahs.

Wat ’n prag-oor­win­ning moes wees, was toe een van die hart­seer­ste ne­der­lae.

■ Pun­te­ma­kers: High­lan­ders 45 (10) Drieë:

Mar­ty Banks, Rob T­homp­son, Wai­sa­ke Na­ho­lo (2), Ri­chard Buck­man, Matt Fad­des. Doel­skop

pe: Banks (6), Straf­doe­le: Banks.

C­hee­tahs 41 (15) Drieë: Ti­an Mey­er (2), Ser­ge­al Pe­ter­sen, Tor­sten van Jaars­veld, Ou­pa Mo­ho­je, Ox N­che. Doel­skop­pe: F­red Zei­lin­ga (4).

Straf­doe­le: Zei­lin­ga.

Fo­to: GALLO IMAGES

Wai­sa­ke Na­ho­lo, die High­lan­ders se held.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.