Wo­ning ge­skik vir lek­ker kui­er

Spog met twee la­pas en swem­bad KORTLIKS

Beeld - - HUISGIDS - Li­net­te Re­tief

’N

Rus­ti­ge at­mos­feer be­groet jou die oom­blik wan­neer jy voor hier­die be­son­der­se ei­en­dom stil­hou.

Die in­gangs­por­taal be­klem­toon die luuks­heid van die wo­ning met ’n styl­vol­le en prak­tie­se stu­deer­ka­mer, ter­wyl die ruim eet­ka­mer mak­lik ’n agt­sit­plek-eet­ka­mer­stel kan ak­kom­mo­deer.

Ver­de­re kui­er­po­ten­si­aal wag in die af­son­der­li­ke sit­ka­mer wat ge­rief­lik ge­bruik kan word son­der e­ni­ge steu­ring van die TV-ka­mer en ’n droom­kom­buis wat toe­ge­rus is met oor­ge­noeg kas­te as­ook ’n af­son­der­li­ke op­was­plek en was­ka­mer.

Vier noord­fron­ten­de slaap­ka­mers met groot bo­me bui­te vir koel­te in die so­mer bied ruim­te en ge­rief, met ’n vol­le­di­ge en sui­te-bad­ka­mer vir die hoof­slaap­ka­mer en ’n ge­rief­lik ge­leë mo­der­ne twee­de bad­ka­mer.

Bui­te is lek­ker kui­er aan die or­de van dag en nag met ’n ge­ves­tig­de, lae-in­stand­hou­ding­tuin en twee la­pas – een vir die groot­men­se en een vir die jon­ger ge­slag wat by die in­ge­bou­de braai en ver­hit­te swem­bad wil bal­jaar.

Les bes is daar vier groot mo­tor­hui­se met e­lek­trie­se deu­re, as­ook twee mo­tor­af­dak­ke en op­ge­gra­deer­de per­so­neel­ver­blyf­plek be­staan­de uit ’n ka­mer met ’n stort, was­bak en toi­let. Hier kan ge­kui­er word dat die bie­sies be­we. Die spran­kel­blou swem­bad by een van die la­pas. .

A­dres

B­rey­er­laan 1314, Wa­ver­ley, P­re­to­ria

Prys

R2,45 mil­joen

Groot­te Erf

1 200 m², huis: 386 m²

Kon­tak

Al­leen­a­gent Jor­rie Jor­daan van C’nan­ru Eien­dom­me by

082 808 4848 of 012 331 0015, of mail@cnan­ru.co.za

Ver­toon­da­tum

Son­dag 7 Mei, 14:00 tot 17:00 of per af­spraak. Die ruim kom­buis is e­ni­ge kok se droom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.