Mar­ti­na Hin­gis

Beeld - - SPORT -

Op 16 het dié S­wit­ser­se tie­ner in 1997 die jong­ste nr. 1 ter wê­reld én die jong­ste Wim­ble­don­kam­pi­oen van die 20ste eeu ge­word.

Sy het daar­die jaar die eind­stryd van al vier Grand Slam­toer­nooie ge­haal en drie (Aus­tra­lie­se Ope, Wim­ble­don en A­me­ri­kaan­se Ope) ge­wen.

Dit was ge­pas – sy is im­mers ge­noem na die gro­te Mar­ti­na Na­vra­ti­lo­ va, wat, soos sy, in die eer­tyd­se T­sjeg­go­Slo­wa­kye ge­bo­re is.

Maar teen 2001 het ten­nis sy tol op haar lyf be­gin eis. Sy het haar nr. 1­po­si­sie op die wê­reld­rang­lys aan Ca­pri­a­ti af­ge­staan en is ge­dwing om ’n en­ke­lo­pe­ra­sie te on­der­gaan. Teen 2003 het sy uit­ge­tree – op 22.

Nie­te­min kon Hin­gis nie haar pas­sie vir ten­nis weg­wens nie en in 2005 was sy te­rug, maar net tot­dat sy in 2007 ge­skors is om­dat sy ’n op­kik­ker­toets ge­druip het.

Van­dag is al­les net ’n sleg­te her­in­ne­ring. Die af­ge­lo­pe twee jaar het die een suk­ses ná die an­der op­ge­le­wer: drie Grand Slam­ti­tels in die vrou­e­dub­bel­spel saam met Sa­nia Mi­r­za, ’n ge­meng­de dub­bel­spel­kroon op Wim­ble­don saam met Le­an­der Pa­es en ’n O­lim­pie­se sil­wer­me­dal­je in Rio de Ja­nei­ro saam met Ti­mea Ba­csin­szky.

Mar­ti­na Hin­gis in 1999.

Fo­to’s: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.