‘Do­ring­ro­sie’ be­koor be­ken­des

Beeld - - Nuus - Je­a­nel­le G­rey­ling

Tal­le be­ken­de glans­per­soon­lik­he­de en hul kin­ders was gis­ter te sien by ’n ver­to­ning van die A­fri­kaan­se pan­to­mi­me Do­ring­ro­sie in Em­per­ors Pa­la­ce aan die Oos-Rand.

Die hel­din, Do­ring­ro­sie (ge­speel deur C­har­li­ze Berg), is as ba­ba deur die bo­se feeks, Bel­la­don­na (Bi­an­ca le Gran­ge), ver­doem om op haar 18de ver­jaar­dag in ’n be­to­we­ren­de diep slaap­te val.

Haar le­we is af­hank­lik van die aan­trek­li­ke prins Aal­wyn (Mar­no van der Mer­we) se soen.

Die ak­teurs het ’n ver­skei­den­heid dans­pas­sies uit­ge­voer en saam­ge­sing met A­fri­kaan­se tref­fers soos E­den se “Su­per­man” en Ni­cho­lis Louw se “Dis hoe ons rol”.

Jon­ges kon aan­klank vind by die tra­di­si­o­ne­le spro­kie, waar die held sy aan­staan­de bruid uit die han­de van die dood red.

Die ou­ers in die ge­hoor het die mo­der­ne, plaas­li­ke kin­kel in die pan­to­mi­me oor die sla­pen­de skoon­heid ge­niet.

Die ge­hoor het hard­op ge­lag toe die ka­rak­ters tyd­ge­noot­li­ke ver­wy­sings maak, soos om die feeks “Bel­la­zu­ma” of “Bel­la­gup­ta” te noem.

Do­ring­ro­sie en die prins is eg­ter die hard­ste toe­ge­juig toe hul­le soen.

Die sla­pen­de skoon­heid was al­mal se guns­te­ling-ka­rak­ter.

Die kin­ders was nie mal oor die bo­se feeks nie. “Sy klink soos ’n hi­ë­na as sy lag,” het Chris­sie Zand­berg (9) ge­sê.

Pie­ter Koen se kin­ders, Luné (6), Jay­den (8) en Jo­van (11), het

elk om ver­skil­len­de re­des van die ver­to­ning ge­hou.

“Luné sien uit na die prin­ses­rok­ke, Jay­den sal ’n fig­ht sce­ne wil sien en Jo­van sien uit na die soen,” het hul ma, Lo­tie, ge­sê.

Ki­a­na Wahl (10), Ber­tha Wahl se dog­ter, het ge­sê haar guns­te­ling-deel was “wan­neer die prin­ses wak­ker raak met die soen”. ■ Do­ring­ro­sie is tot 4 Ju­nie in Em­per­ors Pa­la­ce te sien.

Do­ring­ro­sie (C­har­li­ze Berg) en prins Aal­wyn (Mar­no van der Mer­we) in die pan­to­mi­me Do­ring­ro­sie. Foto’s: LI­SA HNATOWICZ

Ber­tha Wahl en haar dog­ters, Ki­a­na (10) en B­ri­oné (6).

Do­ring­ro­sie voor sy uit­ge­vind het sy is eint­lik prin­ses Au­ro­ra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.