Ná Sa­ter­dag is Blou Bul vir my dood

Beeld - - Kommentaar -

Nie­kie van Heer­den, P­re­to­ria

Is dit die ein­de van die eens mag­ti­ge Blou Bul­le, die eens ge­vrees­de span wat me­ni­ge spe­ler sla­pe­lo­se nag­te ge­gee het? Ek is ’n fan. 40 jaar lank deur dik en dun by my span ge­staan.

20 jaar lank dra ek die dai­sy­ta­toe­ëer­merk trots op my skou­er!

Van­dag het ek ge­noeg ge­had!

Ge­noeg van af­rig­ters en uit­voe­ren­de hoof­de wat se al­les is reg by die Bul­le en ons hoef nie be­kom­merd te wees nie! Ek is nie dom nie, Ba­rend van Graan!

Ek moes ná Sa­ter­dag se de­ba­kel op Lof­tus my kop in skaam­te laat sak en er­ken: Die Blou Bul is dood vir my!

Slaap sag, my BBRU! Slaap sag!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.