Boek help om be­ter te lees

Beeld - - Boeke -

Kin­der­fik­sie (6­10)

Lot­ta se le­we: Ko­ny­ne by do­sy­ne

A­li­ce Pan­ter­m­ül­ler & Da­nie­la Kohl

HU­MAN & ROUSSEAU, R120

Lot­ta is ’n mei­sie in gr. 5.

Die sto­rie gaan oor Lot­ta se maat­jie C­han­tel­le se troe­tel­die­re. Hul­le is ko­ny­ne. C­han­tel­le het die ko­ny­ne in haar huis aan­ge­hou. Sy wou hul­le ver­koop, maar toe breek die hou­er waar­in sy hul­le ge­hou het.

Al die ko­ny­ne het weg­ge­hard­loop be­hal­we een ko­nyn – Slap­pie. Slap­pie was by Lot­ta.

Slap­pie was slap, want die TV het op hom ge­val. Daar­na het C­han­tel­le Slap­pie vir Lot­ta ge­gee.

Lot­ta en C­han­tel­le het pro­beer om die ko­ny­ne te vang, maar hul­le het te vin­nig weg­ge­hard­loop.

Ek het die mees­te daar­van ge­hou toe C­han­tel­le Slap­pie vir Lot­ta ge­gee het.

Die sto­rie was soort van snaaks.

Daar is baie snaak­se ka­rak­ters in die boek met prent­jies van hoe hul­le lyk.

Daar is baie prent­jies in die boek. Die prent­jies het ge­help om die sto­rie te ver­tel.

Ek dink mei­sies in die la­er­skool sal baie van die boek hou.

Daar is groot woor­de in die boek, maar mens kan dit klank. Die boek het my ge­help om be­ter te lees, want ek moes leer om die groot woor­de te lees.

Daar is nog Lot­ta-sto­ries en ek sal hul­le lees. Ek het al klaar be­gin om Die la­ma-dra­ma te lees en het ook al Vent of vriend? ge­lees.

■ Cal­lis­ta Wood is in gr. 2 in die Bry­an­ston Pa­ral­lel Me­di­um Skool, Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.