Klag­te van die week

Beeld - - Tot U Diens -

E­mel­da Horn van Flo­ri­da, Jo­han­nes­burg, het Le­wis se diens as te­leur­stel­lend be­skryf.

“Ek het, ter­wyl ek in Vi­r­gi­nia met va­kan­sie was, ’n kom­buis­stel by Le­wis ge­sien. Ek het be­sluit om dit te koop. ’n Vol­le­di­ge stel was on­ge­luk­kig nie be­skik­baar nie en ’n re­ë­ling is ge­tref dat ’n stel vir my by Le­wis se tak in Kru­gers­dorp af­ge­le­wer sou word. Ek was be­ïn­druk met die flink diens wat ek by Le­wis in Vi­r­gi­nia ge­kry het. Ek het die per­so­neel ge­sê ek gaan nog ’n ruk­kie met va­kan­sie wees en dus kon hul­le hul tyd vat om die stel af te le­wer.”

Horn en Le­wis het ’n tyd vir die af­le­we­ring af­ge­spreek.

“Daar mos nog werk aan my kom­buis ge­doen word en die da­tum wat ek met Le­wis vir die af­le­we­ring af­ge­spreek het, sou saam­val met werk wat ’n kon­trak­teur sou kom doen. Die da­tum het eg­ter ge­kom en ge­gaan son­der dat die af­le­we­ring ge­doen is. Ek het by Le­wis in Vi­r­gi­nia na­vraag ge­doen en hul­le het my na die Kru­gers­dorp­tak ver­wys. Hier het die be­stuur­der ge­sê die af­le­we­ring is vir die vol­gen­de dag ge­ske­du­leer. Weer is die stel nie af­ge­le­wer nie. So was daar een ver­geef­se be­lof­te ná die an­der.”

Horn het ’n klag­te by Le­wis se kli­ën­te­diens in­ge­dien.

“Uit­ein­de­lik is my kom­buis­stel af­ge­le­wer. Ie­mand van Le­wis sou dit la­ter kom aan­me­kaar sit. Hier be­gin my vol­gen­de pro­bleem toe. Weer moes ek soe­bat en smeek voor die stel aan­me­kaar ge­sit is. Dit is toe la­ter ge­doen, maar dit was steeds nie die ein­de van my pro­ble­me nie. Daar is ge­vind ’n on­paar blaaie is af­ge­le­wer. ’n An­der blad moes vir my be­stel word. So het ek weer ge­wag en ge­wag net om ’n maand la­ter te hoor die blad het steeds nie ge­kom nie. Ons trek nou al by twee maan­de se ge­suk­kel om al­les ge­doen te kry. Ek wil al teen die mu­re uit­klim en ek dink Le­wis moet maar al­les weer kom haal en my geld te­rug­gee.”

Tot u Diens het Le­wis op Horn se klag­te be­dag ge­maak. Hul­le het vol­gens Horn se ver­soek die kom­buis­stel by haar gaan haal en ’n te­rug­be­ta­ling aan haar ge­maak.

Horn het Ju­dy en Neo vir dank uit­ge­son­der vir hul hulp om die pro­bleem op te los.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.