Blo­kraai 13 384

Beeld - - Tot U Diens -

D­wars:

7. Ver­keerd

8. Ver­los­ser

9. Soos skuld wat nie ver­haal kan word nie

10. Se­ke­re vroue in ko­re

15. Hard ge­slaan soos gol­we

16. Krag­te­loos­heid

19. Grap­ma­kers

22. S­traat­jie wat wan­or­de­lik ge­set is!

23. Moei­lik­heid ver­oor­saak

24. Ko­meet

Af:

1. Al­ler­lei

2. Maat­glas wat in skei­kun­de ge­bruik word

3. Die­self­de as wat net van­te­vo­re ge­noem is

4. Ge­bie­dend vra wat jou toe­kom

5. S­ty­we

6. Wat die mu­re kan hê, sê hul­le

8. God­de­lik mooi

11. Kê­rel­tjie

12. Wat die re­ën en mens ge­meen het

13. Is dié dom­kop dan ’n knol in die uit­ge­bran­de ko­le?

14. Jam­mer of on­te­vre­de oor iets wees

17. U­niek

18. Dit kan van wa­ter of vuur wees

20. Wie hier­aan staan, is baas

21. Pe­kel­ag­tig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.