Pluim­pies

Beeld - - Tot U Diens -

Ly­dia Jan­ko­witz praat met lof van Raid se diens.

“Ek ge­bruik al ’n he­le paar jaar Raid se ou­to­ma­tie­se hou­er wat in­sek­do­der spuit. Die laas­te blik­kie het eg­ter nie in my hou­er ge­pas nie aan­ge­sien die hou­ers en die blik­kies ver­an­der het. Ná ve­le op­roe­pe en e­pos­se het ek by Raid se be­mar­king­span uit­ge­kom. Ek het my pro­bleem aan Gar­ret­te Klus­mann, ’n baie vrien­de­li­ke en be­hulp­sa­me jong man, ver­dui­de­lik. Hy het tot my red­ding ge­kom en bin­ne ’n dag vir my ’n nu­we hou­er af­ge­le­wer.

“Baie dan­kie aan Gar­ret­te vir die puik diens. Hy is voor­waar ’n aan­wins vir e­ni­ge on­der­ne­ming. Voorts wil ek ook Al­ma Ja­cobs, wat ’n aan­tal Raid­pro­duk­te vir my ge­stuur het, be­dank. Jul moei­te word op­reg waar­deer en laat my op­nuut be­sef daar is nog on­der­ne­mings wat om­gee.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.