Su­per­vyf­tien­tal

Hoe­wel die Leeus en die Haaie die e­nig­ste SA span­ne was wat met hul oor­win­nings ver­lig­ting vir vuis­voos Suid­A­fri­kaan­se on­der­steu­ners ge­bring het, was daar el­ders da­rem ook ’n paar uit­blin­kers: Ge­or­ge Ger­mis­huys se span van die week lyk só:

Beeld - - Sport -

15An­dries Coet­zee (Leeus)

Dié heel­ag­ter speel nooit ’n swak wed­stryd nie, . Rots­vas in die laas­te ves­ting met ’n oog vir ’n teen­aan­val en ’n kli­nie­se skop­voet.

12(C­hee­tahs): Wil­li­am Small­S­mith

Maak ’n goeie te­rug­keer tot Su­per­rug­by en ver­toon goed in al­le as­pek­te. Ho­pen­lik bly hy nou weg van die kruk­ke­lys af.

9 Ti­an Mey­er (C­hee­tahs):

Kli­nie­se ver­sprei­ding met ’n tik­kie van die X­fak­tor. Druk ook twee drieë t­reen die High­lan­ders.

6 P­hil­lip van der Walt (Haaie):

Nog ’n uit­ha­ler­ver­to­ning deur die Haaie se rooi­kop­reus. Duik al­les wat be­weeg en is kli­nies by die af­breek­pun­te.

3

Coe­nie Oost­hui­zen (Haaie)

Groei baie goed as spe­ler in die nom­mer­drie­trui en laat hom­self geld in al­le fa­set­te.

14 Ser­ge­al Pe­ter­sen (C­hee­tahs):

Een van die ster­re in die C­hee­tahs se hart­ver­skeu­ren­de ne­der­laag teen die High­lan­ders. Het spoed, krag en flair.

11 Court­nall S­ko­san (Leeus):

Speel die veld aan die brand en stel top­ge­hal­te werk­ver­rig­ting ten toon. Vin­nig en vaar­dig; wat meer soek ’n mens in ’n vleu­el?

8 War­ren W­hi­te­ley (Leeus)

Kap­teins­beurt vir die Leeus in Aus­tra­lië. Uit­ste­ken­de ska­kel tus­sen voor­ en ag­ter­spe­lers en laat hom ook be­ter geld in die vas­te­los.

5 Ru­an Bo­tha (Haaie):

Bo­tha is on­ge­twy­feld die baas van die lyn­sta­ne en woe­lig an­der­sins.

2Die Mal­colm Marx (Leeus)

at­le­tie­se ha­ker van die Leeus le­wer ’n goeie, veel­sy­di­ge ver­to­ning vir sy span.

13 Jan Ser­fon­tein (Bul­le):

Hy was dalk ’n plaas­ver­van­ger vir ’n span wat deur ’n trein op sy tuis­veld ge­trap is, maar hy het in sy ge­hal­te on­der­streep.

10 Cur­win Bosch (Haaie):

Ver­be­ter week­liks en le­wer weer ’n goeie veel­sy­di­ge ver­to­ning. ’n Wa­re voet­bal­ler wat kan drop, pla­ce en sco­re.

7’n Paul S­choe­man (C­hee­tahs)

Tier by die af­breek­pun­te, ag­gres­sief op die ver­de­di­ging en dra die bal soos ’n room­ys­lor­rie

4Ver­be­ter Lou­rens Eras­mus (Leeus):

el­ke keer dat hy die kans kry om te be­gin. 1 A­lis­tair Ver­maak (S­tor­mers):

Hy is teen die ver­wag­ting in vir die taai stryd teen die Hur­ri­ca­nes ge­kies en het by­ge­dra tot ’n goeie skrum­ver­to­ning deur die Ka­pe­naars.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.