B­lits­bok­groen­tjie koes­ter Ro­sko se raad

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

Vir e­ni­ge nu­we­ling in ’n na­si­o­na­le rug­by­span is dit ge­woon­lik ’n se­nu­ter­gen­de af­fê­re om jou de­buut te maak.

De­wald Hu­man, wat sy B­lits­bok-de­buut die na­week in die Wê­reld­reeks se se­wes­rug­by­toer­nooi in Pa­rys, Frank­ryk, gaan maak, voel iets an­ders as se­nu­wees.

“Ek is meer op­ge­won­de as se­nu­wee­ag­tig. Dit was ’n lang pad om tot hier te kom waar ek uit­ein­de­lik in my eer­ste toer­nooi gaan speel,” sê Hu­man.

Die 21-ja­ri­ge boor­ling van U­ni­on­da­le moes by­na drie jaar wag om die eer­ste keer na die B­lits­bok­span op­ge­roep te word.

Hu­man het in 2014 as ’n a­ka­de­mie­spe­ler aan­ge­sluit by Sa­ru se se­wes­rug­by-in­s­ti­tuut in S­tel­len­bosch. Ro­sko S­pe­cman, wat dees­dae ’n groot ster op die Wê­reld­reeks is, was een van die spe­lers saam met wie Hu­man by die a­ka­de­mie aan­ge­sluit het.

“Hy (S­pek­man) het ge­sê ek moet my net ver­beel ek was al hier en nie toe te laat dat die toe­skou­ers in die sta­di­on my aan­dag af­lei nie,” het Hu­man ge­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.