Youngs uit Leeus­toer

Beeld - - Sport - – Sk­ysports.com

Die En­gel­se skrum­ska­kel Ben Youngs het hom ont­trek aan die B­rit­se en Ier­se Leeus se toer­groep vir die ko­men­de rug­by­reeks in Nieu­See­land.

Die vrou van Youngs se jon­ger broer, Tom, ly al vir drie jaar lank aan kan­ker en dié fa­mi­lie het nou die nuus ver­neem dat haar siek­te ter­mi­naal is.

Youngs, wat vir die Lei­ces­ter Ti­gers in die En­gel­se P­re­mier­liga speel, het reeds die Leeus se brei­er, War­ren Gat­land, van sy be­sluit ver­wit­tig.

Gat­land het in­tus­sen die er­va­re S­kot­se nr. 9 G­reig Laid­law ge­kies om Youngs se plek te neem.

“Ons is ’n baie heg­te ge­sin en ek glo al­mal sal dit kan re­spek­teer dat ons tyd saam nou baie kos­baar is,” het Youngs in ’n Lei­ces­ter­ver­kla­ring ge­sê. Die Youngs­broers sal wel die res van die En­gel­se sei­soen vir Lei­ces­ter bly speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.