Mei­sie het on­ge­luk nie ge­sien nie

Beeld - - Nuus -

Maan­dag se voor­blad­be­rig op Beeld oor die mo­tor­on­ge­luk van die S­trei­cher­ge­sin van P­ha­la­bor­wa het ver­skyn on­der die op­skrif “Mei­sie sien hoe bot­sing ge­sin uit­wis”. Hoe­wel die op­skrif fi­guur­lik be­doel is, het ’n woord­voer­der van die ge­sin daar­op ge­wys dat dit let­ter­lik ver­tolk kan word. Beeld is daar­op ge­wys dat Lua S­trei­cher, wat in ’n an­der mo­tor ge­reis het, nie die on­ge­luk sien ge­beur het nie.

■ Beeld doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur ’n e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid­A­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@ om­buds­man.org.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.