A­fri­kaans nou 92 jaar amp­te­li­ke taal

Beeld - - Nuus - – Na­di­ne T­heron

A­fri­kaans is gis­ter 92 jaar ge­le­de as amp­te­li­ke taal aan­vaar.

“A­fri­kaans is steeds baie jonk ver­ge­le­ke met an­der ta­le,” meen prof. An­ne-Ma­rie Beu­kes, voor­sit­ter van die A­fri­kaan­se Taal­raad. Sy sê die taal het dank­sy die sterk trots wat al in 1925 be­staan het, so vin­nig ont­wik­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.