Raad se skuld kel­der diens­te

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

Rand­wa­ter het die wa­ter­druk na Ve­ree­ni­ging, Van­der­bijl­park, Se­bok­eng en an­der dor­pe in die Vaal­drie­hoek met 20% ver­min­der om­dat die plaas­li­ke o­wer­heid van Em­fu­le­ni dié raad glo R311 050 940 skuld.

S­tan­ley Ga­ba, Em­fu­le­ni se woord­voer­der, het gis­ter er­ken Rand­wa­ter voer tans druk op Em­fu­le­ni uit om sy skuld te be­taal. Hy wil nie sê hoe­veel die skuld be­loop nie.

Hy er­ken voorts dat Em­fu­le­ni se plaas­li­ke o­wer­heid die in­wo­ners nie meer skoon wa­ter, on­on­der­bro­ke krag en an­der diens­te, soos rom­mel­ver­wy­de­ring, kan waar­borg nie. Vol­gens hom is Em­fu­le­ni se han­de af­ge­kap om­dat net 18% van die in­wo­ners vir hul diens­te be­taal.

Boon­op breek hoof­wa­ter­pyp­lei­dings kort-kort om­dat dit oud is en lang tye nie in stand ge­hou kan word nie. Die ge­volg is dat ’n he­le net­werk van wa­ter­pyp­lei­dings in duie stort wan­neer ’n hoof­pyp­lei­ding vir die her­stel van lek­ke ge­se­ël word.

“Die plaas­li­ke o­wer­heid kan nie in­stand­hou­ding doen nie weens ’n ge­brek aan geld en hulp­bron­ne.”

Som­mi­ge plek­ke het geen wa­ter nie. Die plaas­li­ke o­wer­heid het vyf wa­ter­tenk­wa­ens na stra­te­gie­se plek­ke ge­stuur om die si­tu­a­sie te ver­lig.

Ga­ba sê in ’n ver­kla­ring die plaas­li­ke o­wer­heid het die by­ko­men­de “uit­da­ging” dat hy nie peil kan t­rek op men­se wat rom­mel moet ver­wy­der nie. Boon­op is die mees­te van Em­fu­le­ni se vul­lis­ver­wy­de­rings­voer­tuie on­klaar. Ge­volg­lik stort in­wo­ners nou hul rom­mel on­wet­tig.

Ga­ba sê die “der­de uit­da­ging” is die voort­du­ren­de krag­on­der­bre­kings in die ge­bied. Hy skryf dit daar­aan toe dat e­lek­trie­se ka­bels ge­du­rig ge­steel word. “In re­ak­sie daar­op het ons meer vei­lig­heids­per­so­neel aan­ge­stel.

“Ons ver­soek in­wo­ners ne­de­rig om (van van­dag af) vir hul diens­te te be­taal. Ons het ’n kri­tie­ke fa­se be­reik. Ons kan dit nie meer han­teer nie. Ons kan nie diens­te le­wer en nie daar­voor be­taal word nie. Die plaas­li­ke o­wer­heid se ver­moë om diens­te te le­wer is uit­ge­put.”

Jahno En­gel­brecht, DA-woord­voer­der oor om­ge­wing­sa­ke en in­fra­struk­tuur, sê Em­fu­le­ni mors ge­wel­dig baie geld. “Dis hul eie skuld dat hul­le nou in dié ver­knor­sing is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.