S­pe­ler moet fo­kus op rug­by, nie ba­ba

Beeld - - Kom­men­taar - Pie­ter, Al­ber­ton

Dit is tra­gies om te sien hoe ’n (voor­heen) skit­te­ren­de s­pe­ler soos Ja­c­ques Pot­gie­ter se rug­by ag­ter­uit­ge­gaan het. Hy was Sa­ter­dag teen die Cru­sa­ders nie een keer na­by die spel of het hoe­ge­naamd daar­aan deel ge­neem nie. Geen won­der hy is ná on­ge­veer 35 mi­nu­te ver­vang nie. Dalk be­stee hy en An­ge­li­que Ger­ber te veel ure saam op Via om Ja­c­ques jr. met o­lie te smeer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.