Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

“Waar­om is jy so haas­tig om fou­te in an­der men­se se le­we uit te s­nuf­fel ter­wyl jy blind is vir al die son­des in jou eie le­we? Waar­om sien jy so gou die klein­ste splin­ter­tjie in jou vriend se oog raak ter­wyl jy blind is vir daar­die groot hout­stomp wat in jou eie oog vas­sit? En dan waag jy dit so ewe om vir jou vriend te sê: ‘My ou broer, kom laat ek gou-gou daar­die splin­ter­tjie uit jou le­we weg­vat so­dat jy weer reg kan leef,’ maar jy sien nie die groot fou­te in jou eie le­we raak nie.”

– Luk. 6:41-42 (Die Bood­skap)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.