Vlieg in e­le­gan­te styl na ma­gie­se Mau­ri­ti­us

Beeld - - Bruide -

Mau­ri­ti­us se na­si­o­na­le lug­re­de­ry, Air Mau­ri­ti­us, is ’n am­bas­sa­deur vir dié ei­land­na­sie. Van die oom­blik wat pas­sa­siers op een van hul vlieg­tuie klim, be­gin hul­le die warm­te en gas­vry­heid van prag­ti­ge Mau­ri­ti­us ge­niet.

Die heer­li­ke maal­tye wat pas­sa­siers aan boord van ’n Air Mau­ri­ti­us vlug kan ge­niet, re­flek­teer die ryk ku­li­nê­re er­fe­nis van die Mas­ca­re­ne-ei­lan­de, ver­meng met die fi­nes­se van Fran­se kook­kuns.

Air Mau­ri­ti­us is be­kend vir hul ho­ë­ge­hal­te­diens en aan­dag aan pas­sa­siers se ge­mak en het daar­voor al ver­skeie in­ter­na­si­o­na­le toe­ken­nings ont­vang.

Me­de­din­gen­de pry­se is be­skik­baar vir hul e­ko­no­mie­se en be­sig­heids­klas­vlug­te en brui­de se kaart­jies kry 20% af­slag as hul deel is van Air Mau­ri­ti­us se Tra­vel S­mart-pro­gram. Dié suk­ses­vol­le pro­gram se doel is om meer Suid-A­fri­ka­ners te lok na hier­die tro­pie­se pa­ra­dys ty­dens die koe­ler sei­soe­ne met ’n reeks waar­de­toe­ge­voeg­de voor­de­le.

Pas­sa­siers mag elk twee stuk­ke ba­ga­sie (2 x 23 kg in e­ko­no­mie­se klas en 2 x 32 kg in be­sig­heids­klas) op al­le Air Mau­ri­ti­us se in­ter­na­si­o­na­le be­stem­mings saam­neem.

Spe­si­a­le re­ë­lings kan ge­tref word om trou­rok­ke met ek­stra sorg te ver­voer.

Air Mau­ri­ti­us ver­voer jaar­liks 1,4 mil­joen pas­sa­siers, baie van hul­le pas­ge­trou­de paar­tjies. Dié lug­re­de­ry se uit­ste­ken­de teg­nie­se en vei­lig­heids­re­kord is ’n ge­tui­e­nis van hul streng vei­lig­heid­stan­daar­de.

Vir meer in­lig­ting, be­soek air­mau­ri­ti­us.com of ska­kel 011 601 3900.

■ Air Mau­ri­ti­us borg die wen­bruid en die twee naas­wen­ners en hul we­der­helf­te se vlug­te na Mau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.