Ons twee, vir e­wig. Vir al­tyd . . . Fo­re­ver.

Beeld - - Bruide -

On­ge­rep­te bos­veld, skou­spel­ag­ti­ge berg­pie­ke, spro­kies­ag­ti­ge wou­de . . . dit is maar net ’n hand­jie­vol van die be­to­we­ren­de land­skap­pe wat jy by Fo­re­ver Re­sorts, Lod­ges, Ho­tels & Retre­ats sal raak­loop.

Fo­re­ver trou- en va­kan­sie­be­stem­mings is trots Suid-A­fri­kaans, en lê wyd en suid oor die ver­skeie pro­vin­sies uit­ge­sprei – tot in die mees ver­steek­te en ro­man­tie­se hoe­kies van die land. El­ke ve­nue spreek van ’n u­nie­ke sjar­me wat on­mid­del­lik jou hart sal steel en jou oë laat skit­ter – net soos die dag toe jou aan­staan­de sy knie ge­buig het om die groot vraag te vra.

El­ke Fo­re­ver-oord het ’n toe­ge­wy­de span ko­ör­di­neer­ders en trou­ken­ners wat jou met el­ke be­sluit en de­tail sal on­der­steun – van­af die be­plan­nings­fa­se tot by die groot dag self. Ons spy­se­niers ge­bruik slegs die vars­ste be­stand­de­le van die hoog­ste ge­hal­te, en hul smul­lek­ker kos­skep­pings is ge­waar­borg om ’n glim­lag op el­ke gas se ge­sig te sit.

Be­spreek van­dag nog jou droom trou­be­stem­ming, en laat Fo­re­ver jou trou­dag in ’n spro­kies­ver­haal om­skep!

■ Fo­re­ver Re­sorts gee ’n va­kan­sie­pak­ket van R2 500 aan elk van die maand­wen­ners.

Ty­dens die ga­la­ge­leent­heid gee hul­le aan die wen­ner ’n R10 000-va­kan­sie­pak­ket, ’n R7 000-pak­ket aan die bruid in die twee­de plek en ’n R5 000pak­ket aan die bruid in die der­de plek. Dan gee hul­le ook ’n R5 000-pak­ket vir ’n le­ser wat vir hul guns­te­ling-bruid stem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.