Slaap soos ’n droom op jou Se­a­ly

Beeld - - Bruide -

Dank­sy meer as ’n eeu se er­va­ring weet Se­a­ly hoe om bed­dens te maak. ’n Se­a­ly-ma­tras is ge­sond om op te slaap, as­ook won­der­lik om op te ont­span.

Dié pro­duk­te is in sa­me­wer­king met van die voor­ste or­to­pe­dis­te ont­wik­kel.

Se­a­ly ver­skaf ’n wye ver­skei­den­heid ma­tras- en ge­maks­op­sies. ■ Die wen­bruid ont­vang ’n ko­nin­gin­groot­te-ma­tras-en-ba­sis­stel (1 520 mm) van Se­a­ly Pos­tu­re­pe­dic.

■ Be­soek se­a­ly.co.za, of ska­kel 011 309 4000 vir meer in­lig­ting.

Sluit ge­rus aan by hul Facebook-blad, facebook.com/Se­a­lySout­hA­fri­ca.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.