Pe­troSA ‘vol ver­troue’ dat s­taat sal help om sy glo­rie te her­stel

Beeld - - Sake - Han­lie S­tad­ler

Pe­troSA ont­ken dat hy sa­ke­red­ding, ’n stap wat dik­wels li­kwi­da­sie voor­af­gaan, oor­weeg het.

Bu­si­ness Day het ver­le­de week be­rig dat Pe­troSA se di­rek­sie in Ja­nu­a­rie sy be­heer­maat­skap­py, die Sen­tra­le E­ner­gie­fonds (SEF), ge­vra het om hom in sa­ke­red­ding te laat plaas, maar die SEF het die ver­soek van die hand ge­wys.

“Ons het pro­beer om baie deur­sig­tig te wees oor die uit­da­gings wat die maat­skap­py moet oor­kom,” sê Pe­troSA in ’n ver­kla­ring. “Dit sluit in die pri­mê­re feit dat die gas­re­ser­we van ons boor­ga­te die ein­de van hul leef­tyd be­reik het.

“Ons was deur­sig­tig daar­oor dat po­gings om an­der gas­vel­de op te spoor on­suk­ses­vol was.”

Pe­troSA sê deel van sy “om­vat­ten­de om­keer­plan” sluit in dat die raf­fi­na­de­ry by Mos­sel­baai aan­ge­pas is so­dat dit brand­stof van lig­te ru­o­lie (kon­den­saat) kan pro­du­seer.

Pe­troSA pro­du­seer reeds by­na die helf­te van sy be­oog­de pro­duk­sie­ver­moë uit lig­te ru­o­lie. Die raf­fi­na­de­ry gaan wel teen die ein­de van die jaar ge­sluit word vir ge­ske­du­leer­de in­stand­hou­ding.

Pe­troSA sê an­der om­keer­plan­ne is in “em­bri­o­fa­ses” en an­der sal lan­ger duur, “aan­ge­sien hul­le steun van die aan­deel­hou­er [die s­taat] en goed­keu­ring op an­der vlak­ke ver­eis”.

Lui­dens die ver­kla­ring is Pe­troSA se di­rek­sie en be­stuur be­sig om die maat­skap­py se jaar­eind­re­sul­ta­te voor te be­rei. “Die maat­skap­py se hui­di­ge po­si­sie is dat dit nié in fi­nan­si­ë­le el­len­de is nie.”

Dít on­danks die re­kord­ver­lies van R14,6 mil­jard in 2015 weens sy Ikhwe­zi-gas­pro­jek wat tot ’n reu­se-af­skry­wing van by­na R15 mil­jard ge­lei het

Pe­troSA ver­wag ’n ver­lies van R2,2 mil­jard in die 2017boek­jaar.

Lui­dens die ver­kla­ring is die di­rek­sie “vol ver­troue” dat die s­taat die “no­di­ge steun, waar toe­pas­lik, sal gee om te ver­se­ker dat ons die maat­skap­py tot sy voor­ma­li­ge glo­rie her­stel”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.