SA rug­by­ba­se moet ons brei­ers koes­ter

Beeld - - Sport - S­te­phen Nell

’NAl­ge­me­ne wys­heid is dat “sen­tra­le kon­trak­te­ring” van spe­lers, met die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie (Sa­ru) en die pro­vin­sies as ven­no­te, baie pro­ble­me sal op­los.

Hier is eg­ter ’n nu­we i­dee: Wat van sen­tra­le kon­trak­te­ring van ons af­rig­ters?

Kyk ek na die ge­beu­re van die af­ge­lo­pe na­week, be­sef ek op­nuut dat die uit­tog van ons af­rig­ters na oor­se­se lan­de dalk selfs ’n gro­ter pro­bleem as dié van ons spe­lers is.

Daar is ’n kon­stan­te pro­duk­sie­lyn van spe­lers, maar in die ge­val van af­rig­ters neem dit et­li­ke ja­re om die fy­ne­re kun­sies aan te leer.

Son­dag is Ras­sie Eras­mus, wat ver­le­de jaar as Sa­ru se hoof van rug­by be­dank het, as die Pro12-reeks in Eu­ro­pa se Af­rig­ter van die Jaar ver­eer.

Jo­han Ac­ker­mann ver­laat die Leeus ná van­jaar se Su­per­reeks om Glou­ces­ter in En­ge­land te gaan af­rig en Ja­ke W­hi­te, on­der wie die S­pring­bok­ke in 2007 die Wê­reld­be­ker ge­wen het, gaan Mont­pel­lier ver­laat om Toyo­ta Ver­blitz in Ja­pan te brei.

Die pro­ble­me wat by die Bul­le, en tot ’n min­de­re ma­te die S­tor­mers, kop uit­steek, kan waar­skyn­lik voor die deur van af­rig­ting ge­lê word.

Hier­die is eg­ter nie ’n aan­val op die in­di­vi­due nie.

Nol­lis Ma­rais (Bul­le) en Rob­bie F­leck (S­tor­mers) moet as hoof­af­rig­ters op Su­per­rug­by-vlak een­vou­dig nog deur die leer­pro­ses gaan.

Die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie het met die kon­trak­te­ring van die Nieu-See­lan­der Paul Feen­ey nut­ti­ge in­tel­lek­tu­e­le ka­pi­taal by­ge­kry, maar dis nie so een­vou­dig as om te dink die op­knap van spe­lers se vaar­dig­he­de gaan die pro­bleem ten vol­le op­los nie.

F­leck moet steeds be­sluit op tak­tiek en in Ki­wi-land was sy be­na­de­ring aan­vank­lik roe­ke­loos. Die span­keu­ses was ook nie prag­ma­ties nie en die uit­ein­de was dat die S­tor­mers baie drieë af­ge­staan het.

Na­tuur­lik sou dit ge­help het as die S­tor­mers ’n meer er­va­re ag­ter­lyn kon kies, maar met be­se­rings aan van jou mees ge­sou­te ag­ter­spe­lers is dit dalk juis ’n goeie re­de om ver­sig­ti­ger te wees.

Maar af­rig­ters leer deur hul kop­pe te stamp. Wat jy nie wil hê nie, is dat die pro­ses keer op keer van voor af moet be­gin.

Die e­nig­ste tyd waar ’n af­rig­ter in sul­ke ge­val­le die trek­pas moet kry, is wan­neer hy nie meer ag­ting by die spe­lers af­dwing nie.

Ge­stel die Bul­le dank nou vir Ma­rais af, is die vraag of hul­le nie weer die­self­de pad gaan stap nie.

Die Bul­le se pro­bleem is nie ’n in­di­vi­du nie, maar een­vou­dig die groot hoe­veel­heid in­tel­lek­tu­e­le ka­pi­taal wat hul­le ver­loor het na­dat Hey­ne­ke Mey­er in 2012 as S­pring­bok-af­rig­ter aan­ge­stel is.

Heel voor­spel­baar het Mey­er by die Bul­le gaan aan­klop vir be­stuurs­le­de wat in­te­graal was in die di­nas­tie wat hy in P­re­to­ria ge­bou het.

Jo­hann van Graan (voor­spe­ler-af­rig­ter), John M­cFar­land (ver­de­di­ging) en Ian S­chwartz (span­be­stuur­der/ta­lent­wer­wer) is kun­di­ge men­se wat jy nie som­mer net so ver­vang nie.

Dus staan die Blou Bul­le­maat­skap­py voor ’n een­vou­di­ge kruis­pad – word Ma­rais in die pad ge­steek of stap hy liefs die roe­te om in­ter­ne in­tel­lek­tu­e­le ka­pi­taal te ver­breed?

So­ver my ken­nis strek, is hul­le be­sig om vir by­ko­men­de hulp­af­rig­ters rond te s­nuf­fel, maar dit gaan na­tuur­lik geld kos.

En geen­een van ons rug­by­u­nies is ryk nie.

Hier­die ver­lies van er­va­re af­rig­ters is iets wat van bo ge­keer moet word. Dis ook ’n goeie ding dat af­rig­ters hul vler­ke sprei, maar in SuidA­fri­ka lê ons in­tel­lek­tu­e­le ka­pi­taal op die ge­bied yl ge­saai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.