Blo­kraai 13 385

Beeld - - Coligny Brand Weer -

D­wars:

1. Lan­de­li­ke

7. E­re­naam vir ’n be­roem­de Suid­A­fri­ka­ner (reeds oor­le­de)

8. Aan­stel­le­ri­ge mei­sie

9. Sag­gies stryk

11. Die groen­te gryp?

12. Dis­tan­sies

14. Só skreeu die ver­heug­de mens

16. Ge­lyk­ge­sind

18. Die­pe af­keer

19. ’n Stad be­vry

22. On­der­steu­ning ge­gee

23. Be­han­del, mis­kien met ag­ter­dog

24. Met meer smaak

Af:

1. Ge­vaar­li­ke vee­siek­te waar­van die vi­rus in die af­ge­lo­pe aan­tal ja­re fi­naal op die aar­de uit­ge­wis is

2. S­pe­se­ry waar­van die kat glo niks weet nie!

3. Hel­de­dig

4. Voort­vloei uit

5. Din­ge waar­na ’n mens streef

6. Eer­ste ver­moor­de mens

10. Ge­hak­kel

13. Y­we­rig

15. Laat brand

17. Vrug­te­drank

20. Droe­wig wees

21. Klein spruit­jie

O­plos­sing van 13 384 D­wars:

7. A­bu­sief; 8. So­ter; 9. O­nin­baar; 10. Al­te; 15. Ge­beuk; 16. Aste­nie; 19. Pier­rots; 22. S­teeg; 23. Lol;

24. S­tert­ster.

Af:

1. Va­ria; 2. Bu­ret; 3. Di­to;

4. A­feis; 5. S­trak­ke; 6. Ore; 8. Su­bliem; 11. Buks;

12. Bui; 13. Aspa­tat; 14. Be­treur; 17. E­nig; 18. Poel;

20. Roer; 21. Silt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.