Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Coligny Brand Weer -

Hoe­kom sê pre­mier Su­pra Ma­hu­ma­pe­lo die seun in Lich­ten­burg is aan wit men­se se han­de dood? Al die wit men­se kan mos nie skuld vat vir S­chut­te en Doore­waard se da­de nie. Dit is sul­ke uit­la­tings wat haat teen wit men­se ver­er­ger. Som­mi­ge van ons is nie eens skul­dig aan ras­sis­me nie. Ma­hu­ma­pe­lo moet sy fei­te ag­ter­me­kaar kry voor­dat hy al­le wit men­se oor een kam skeer. – Lou­isa

Vir groot­ste kor­rup­tes is in­no­cent until pro­ven guil­ty van toe­pas­sing, maar vir wit men­se soos in Coligny is dit guil­ty until pro­ven in­no­cent. – Co­lin

Hoe gooi jy ie­mand van ’n be­we­gen­de voer­tuig af as al­bei be­skul­dig­des voor in die voer­tuig sit? – Jan, KZN

Die twee mans moet nog in ’n uit­ken­nings­pa­ra­de uit­ge­ken word deur die ge­tuie, maar eNCA wys hul ge­sig­te op TV? Hoe nou? – M. Se­cun­da

Su­pra se ras­sis­tie­se on­der­rok hang ver uit. Ek het hom nog nooit so ver­ont­waar­dig ge­sien ná ’n plaas­moord in sy pro­vin­sie nie. – T­wak­kies, Ni­gel

Kan die pre­mier van Noord­wes as­se­blief aan ons ver­dui­de­lik hoe hy “wit men­se”, “on­der­wys” en “die dood van ’n kind” in kon­teks bring? Die be­skul­dig­des is nog nie in die hof skul­dig be­vind nie, die kind was be­slis nie op skool nie, an­ders sou die ge­beu­re nie plaas­ge­vind het nie. Waar is die so­ge­naam­de oog­ge­tuie nou? Laat die ge­reg sy gang gaan! – Ou Koeks

Wat gaan ge­beur as ie­mand se ei­en­dom deur be­to­gers aan­ge­val word en hy be­skerm dit met skerp am­mu­ni­sie? – Da­vid, Mar­ga­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.