Karel Schoeman (1939­2017)

Beeld - - Kuns & Vermaak - Jo­an Ham­bid­ge

Oor af­skeid en ver­trek, stil­te en een­saam­heid, die dood, ’n on­be­stem­de land, het jy in ve­le ro­mans ver­ken.

Jou laas­te brief, star ver­send aan jou pro­ku­reur, oor self­be­skik­king. As ver­ken­ner van ver­la­ting in al sy vor­me, lees ek van­nag jou laas­te brief, ’n ont­slag uit hier­die le­we. Dit is dan my af­skeids­groet aan jou, ’n he­li­o­graaf, flit­send na jou op ’n ei­land, op reis na ’n ruim­te van ge­na­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.