Gee eer­der meer aan­dag aan bre­ër mark­ont­le­dings

Beeld - - Kommentaar - Jo­hann Vor­ster

Frans de K­lerk se teg­nie­se ont­le­dings van ge­no­teer­de maat­skap­pye is in­te­res­sant, maar dit het vir die ge­mid­del­de pri­vaat be­leg­ger nie veel waar­de nie. Ek ver­soek dat hy meer aan­dag aan die bre­ër mark­ont­le­dings gee en die ten­den­se van die S&P 500, die Al­si, die Dow 100, die hulp­bron­in­deks en die fi­nan­si­ë­le in­deks in daar­die volg­or­de ver­re­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.