Ras­sie in Eu­ro­pa ver­eer vir werk by Mun­ster

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Ras­sie Eras­mus is as die af­rig­ter van die jaar aan­ge­wys by die Pro12­rug­by­reeks se jaar­lik­se toe­ken­nings.

Die voor­ma­li­ge S­tor­mers­ en C­hee­tahs­brei­er se Mun­ster­span het die half­eind­ron­de van die Eu­ro­pe­se Kam­pi­oe­ne­be­ker­reeks ge­haal en ook bo­aan die pun­te­lys ge­ëin­dig in die Pro12­reeks. Sy span het nou ’n tuis­half­eind­stryd op 20 Mei teen Ospreys.

Die Pro12­reeks is ’n reeks waar­in 12 span­ne van Ier­land, Wal­lis, S­kot­land en I­ta­lië krag­te meet.

“Dit is ’n groot eer, maar ek dink nie dit is reg om dit aan een per­soon te gee nie,” het Eras­mus vol­gens die I­rish In­de­pen­dent ge­sê. “El­ke span het drie of vier af­rig­ters. Ek dink ek doen die min­ste af­rig­ting van ons brei­ers met Fe­lix (Jo­nes), Ja­c­ques (Nie­na­ber), Jer­ry (Flan­ne­ry) en die fiks­heids­af­rig­ters wat al­mal by­dra­es le­wer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.