S­wem­mers wat op­kik­ker­toet­se mis in sop

Beeld - - Sport - – S­port24

’n Skor­sing van twee jaar is dalk die O­lim­pie­se sil­wer­me­dal­je­wen­ner Ma­de­li­ne Gro­ves en twee an­der Aus­tra­lie­se s­wem­mers se voor­land na­dat hul­le nie be­skik­baar was vir op­kik­ker­toet­se nie.

Gro­ves, T­ho­mas Fra­ser­Hol­mes (wat die Aus­sies op twee S­pe­le ver­teen­woor­dig het) en Jar­rod Poort, ’n lid van ver­le­de jaar se O­lim­pie­se span, het al­mal drie toet­se in ’n tyd­perk van 12 maan­de mis­ge­loop.

Die Sun­day Te­le­graph in Syd­ney be­rig S­wim Aus­tra­lia (SA) wag vir ’n fi­na­le ver­slag van Aus­tra­lië se a­gent­skap teen die ge­bruik van ver­bo­de mid­dels (A­sa­da) en swem se wê­reld­be­heer­lig­gaam (Fi­na).

Deel­ne­mers is ver­on­der­stel om A­sa­da ten al­le tye in te lig oor waar hul­le is.

Gro­ves het by ver­le­de jaar se S­pe­le in Rio sil­wer in die 200 m­vlin­der­slag ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.